Benicio del Toro

Benicio del Toro
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Del Toro in 2014 by die première van Guardians of the Galaxy.

Geboortenaam Benicio Monserrate Rafael del Toro Sánchez
Geboorte 19 Februarie 1967 (1967-02-19)
Aktiewe jare 1985-tans

Benicio Monserrate Rafael del Toro Sánchez (gebore op 19 Februarie 1967), beter bekend as Benicio del Toro, is ’n Puerto Ricaanse akteur. Hy het ’n Oscar, Bafta, Golden Globe en Screen Actors Guild Award gewen vir sy uitbeelding van Javier Rodríguez in die prent Traffic (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy